SARIE

MODE

TREND #1

IKONIESE POFMOUE

Pofmoue het deur die eeue gekom en gegaan, al sedert die tyd van die Renaissance, en dikwels as reaksie op die vormlose silhoeët van vorige modes. Dit is werklik die een modestyl wat die titel “ikonies” verdien. In al sy variasies is dit gedra deur koninklikes en rykes om status te toon, Diana het getrou in ’n ware pofmou-prinsesrok, en wie sal die 80’s vergeet toe vroue met pofmoue en skouerkussings hul teenwoordigheid met mening aangekondig het. Die dramatiese mou is hierdie winter weer te sien in van deursigtige stowwe tot breiwerk. Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma