MODIEUS IN 2022
Jan 06, 2022
2 minutes
Deur JARRED DE KOCK
1 PASMAATS
Pronk vanjaar in stelle met eenderse patrone. Die terugkerende gier is oral op die loopplanke van modehuise soos Hermes, Moschino and Max Mara opgemerk. Hou by een patroon en maak dit die fokuspunt van jou voorkoms. Speel met geometriese, blomme-, kleur-en monochrome patrone om ’n treffende pasmaatuitrusting te skep.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days