SARIE

My eiland-avontuur

SAINT-PHILIPPE, RÉUNION – 31 DESEMBER 2019

‘Ek is drie dae gelede so halfnege die oggend in pragtige sonskyn by Piton de la Fournaise [die tweede hoogste vulkaniese berg op die eiland] in die suidooste van Réunion weg. My mikpunt – Cap Blanc – was halfpad teen die berg af met bome en ’n bergstroom wat my inwag. Hier sou ek twee nagte kampeer voor ek die laaste 14 km na die suidkus van die eiland aanpak. By die Coco Vanille-gastehuis in Le Beryl was daar die belofte van ’n sagte bed op my eerste aand terug in die beskawing.

My roete neem my oor die Plaine des Sables, ’n uitgestrekte kraterbodem, 2 250 m bo seevlak. Ná twee uur se stap oor skerp, swart vulkaniese klippe daal ek amper vertikaal af in ’n ou vulkaniese bekken . . . sowat 2 000 m bo seevlak. Gestolde lawa vorm die wande, en wolke borrel van onder af in. Ek vat ’n ruskans, eet iets, en volg die paadjie bo-oor die bewolkte rand. Voor my maak die Langevin-ravyn oop. Ek stap weer eens teen ’n amper vertikale wand af, groen en ruig. Eers inheemse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related