Nag van die muskiete
Ek en ’n rivier is nie maats nie. Ek het tientalle stories oor noue ontkomings met riviere –die eerste een was in my kleuterdae, toe ’n krokodil my byna beetgekry het in die Umlalazirivier buite Mtunzini. My ouers was diep geskok, en as gevolg van hulle oorreaksie het ek nooit werklik geleer hoe om te swem nie.
In my lomp vroeë tienerjare het ek een slag uit ’n kano geval in die Keurboomsrivier naby Plettenbergbaai, en omdat ek in daardie stadium steeds ’n swak swemmer was –dit gaan deesdae beter – het dit my ’n ewigheid geduur om in my reddingsbaadjie wal toe te hondjieswem sodat ek opgepik kon word.
Oor die jare heen sou ek aanhou om een of ander rivier aan te durf, net om telkemale druipnat en stert tussen die bene terug huis toe te gaan.
Maar ondanks my teëspoed metSleep-redaksievergadering aangebied om oor ’n roete te berig wat die Moloporivier volg van sy oog naby Lichtenburg tot by sy monding naby Riemvasmaak. Dis immers ’n droë rivierloop en die kans dat iets kan skeefloop, dus skraal...
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days