Huisgenoot

Eggo’s van gister

BUITE rammel die donderweer onheilspellend, en kort-kort klief ’n weerligstraal deur die donker naghemel. Ek sit voor die warm kaggel toegewikkel in ’n snoesige kombers, warmsjokolade in die hand.

Reëndruppels smelt saam en loop soos trane teen die ruit af. Ek streel gerusstellend oor die grys bondeltjie op my skoot. My katmaat spin van pure lekkerte en rek haarself behaaglik uit. Soos so dikwels tevore sit ek stil en luister of ek dalk iewers in die stormwind stemme uit die verlede terug kan vind. Dit neem my op ’n verbeeldingsvlug van bittersoet herinneringe.

Van jongs af het ek verbete vasgeklou aan die idee dat as jy werklik gló in jou lewensdroom, jy dit sonder twyfel sal bereik. Al kos dit harde werk en emmersvol deursettingsvermoë. Sien, toe ek klein was, het Pappa my altyd op sy skoot getel en met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related