Weg! Ry & Sleep

Die gróte wat weggekom het...

Ek moes dit as ’n voorbode beskou het, die dag toe ek in die Jack Lemkus-sportwinkel diep in gedagte voor die visgerei staan en ewe skielik die stem hier langs my hoor vra: “Can I be of assistance, Sir?”

Totaal onkant betrap, antwoord ek: “No fanks, hey, I’m just looking at de… at de… katrouls.”

Na ’n effense weifeling in die gemoed gaan die lig vir die verskoopsman op: “Oh! You mean the reels, Sir. You are looking at the reels?”

Voorbode. Dis wat dit was. Net daar moes ek my pêl Erasmus gebel het. “Daai kamp-en-visvangtrippie wat ons vir die naweek beplan… dit gaan nie gebeur nie. Ek het ’n aardige voorgevoel.”

Maar ek het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Gebou Soos ’n Tenk
Great Wall Motor – of dan GWM – vier vanjaar sy 17de bestaansjaar in Suid-Afrika. Dié private maatskappy is die grootste vervaardiger van bakkies en sportnutsvoertuie in China en wys behoorlik sy staal teen voertuigvervaardigers soos BAIC en Chery wa
Weg: Ry & Sleep5 min read
As Die Skoen Pas…
outdoorwarehouse.co.za capeunionmart.co.za crocssa.co.za kaalfoot.co.za naturehike.co.za bashafrica.com woolworths.co.za picknpayclothing.co.za barestep.co.za Barestep se skoene is ontwerp om die natuurlike vorm en funksie van die mens se voet na t
Weg: Ry & Sleep4 min read
Haak Af Langs Die Water
Die Stompies-oord lê langs die Stompdriftdam, die grootste dam in die Klein-Karoo met ’n oewer van 25 km. Die dam in die Olifantsrivier is teen 1965 voltooi en die wal staan ’n allemintige 37 m hoog en 400 m lank. Die water word hoofsaaklik vir bespr

Related