SARIE

RESENSIES

Vervleg , Petro Hansen (Protea Boekhuis, R180)

Vervleg is ’n weldeurdagte versameling rubrieke deur die skrywer, Petro Hansen, wat in onder meer die dagblaaie Beeld en Die Burger verskyn het. Die titel verwys na hoe lewens, veral binne families, vervleg word deur liefde, maar ook uitmekaar kan skeur. Hansen dra aan haar pa op, wat vóór die boek se publikasie oorlede is. Dit is dus nie toevallig dat rubrieke wat handel oor haar pa die treffendste is nie. “Sommige verledes is onskatbaar,” stel sy dit. Inderdaad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related