WOON
Apr 27, 2020
2 minutes
DEUR ANITA ROSSOUW
& LOUNETTE FOURIE
arossouw@sarie.com
lfourie@sarie.com
TREND #61
NUWE NORDIESE VOORKOMS
FOTO BLOCK BASICS
Een van die belangrikste dekorstyle, reeds vanaf die 50’s. Gestroop, skoon lyne, funksioneel, maar nooit minder mooi nie. Die pluspunt altyd goedgekose gehalte-items wat goed geplaas word. Dus volhoubaar, wat strook met vandag se vereistes vir ’n groter omgee-toekoms. Dié winter gee kleur en tekstuur ’n ekstra dimensie aan die Skadinawiese voorkoms – vir die warmte en geborgenheid wat ons nou, in ’n wêreld van Covid-19,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days