Idees

DÍS IN VIR JOU HUIS

IN JOU EIE KLEIN WOUD

ie ‘jungalow’-tendens (’n samesmelting van die woorde ) is hier om te bly. Ons raak al hoe meer bewus van die krag van plante en die belangrikheid om die omgewing te koester, so wat kan beter wees as om ’n klein ‘woud’ in ons huise te skep? Plante suiwer die lug en daar is al bewys dat hulle ons stresvlakke verlaag en ons produktiwiteit ’n hupstoot gee. Vergeet van plastiek, jy het die regte outjie nodig. Dis juis terapeuties om plante water te gee en te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees2 min read
Van Die Redakteur
KONTAK MY BY terena@ideasfactory.co.za instagram.com/terenaleroux Maandagaand sit ons klassie soos gewoonlik om die tafel, slaggereed om in Italiaans te gesels dat dit gons. Maar dié keer is dit effe anders. Ons nuwe onderwyseres uit die noordooste v
Idees3 min read
Onthoutye
Baie mense dink 'n plattelandse bestaan is 'n lewe van gemak en duursame dienlikheid, maar styl was nog nooit iets wat Illze Muller kon afskeep nie. Sy is die vrou met die kop vol drome agter die interieur van dié 180 jaar oue plaashuis. Teen die tyd
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel

Related