1 GEWILDE KLEURE
Romantiese rooi maak ’n terugkeer met Viva Magenta, Pantone se kleur vir 2023. Die dieprooi met pienk note en ’n balans tussen warm en koel volg op verlede jaar se bloupers Very Peri.
Groen bly ook mode. “Baie soos geel verlede jaar sy beurt gehad het, is groen die nuwe vrolike kleur. Dit verteenwoordig kreatiwiteit, groei, vrede