SARIE

e-pos UIT Caaguazú Paraguay

Hoekom Paraguay?

Ons gesin het in 1991 hierheen getrek toe ek vyftien was. My ma, pa, twee broers en hul vroue. My ouers, Stephanus en Elrina, het destyds deur vriende die Paraguaanse ambassadeur ontmoet en hy het baie goeie dinge oor Paraguay te sê gehad. Dit het hulle oorreed om te kom kyk. Met hul terugkeer kon hulle nie uitgepraat raak oor die land nie. Die eenvoud en nabyheid aan die natuur het ’n baie groot indruk op hulle gemaak.

My ouers het naby Caaguazú hul eiendom gekoop, byna in die middel van die ooste van die land, en het met hout gewerk. Ekself bly in die stad en het my eie konstruksieonderneming.

Was dit destyds as tiener vir jou ’n groot aanpassing?

Tieners het ’n gevestigde vriendekring en om in standerd ses [graad agt] die Hoërskool Overkruin insit hul kinders in die staatskole om Spaans so gou moontlik onder die knie te kry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related