SARIE

e-pos UIT Bassin d’Arcachon, Frankryk

Hoe lank bly jy al in Frankryk?

Ek het elf jaar terug agter my hart aan hierheen verhuis. My man, Chappy van Vliet, was ’n professionele rugbyspeler en so trek ons toe vir jare van veld na veld en klub na klub. Enige rugbyspelersvrou sal vir jou kan sê dis ’n twee-tas-bestaan. Ons (en ons twee katte, Croissant en Taxi) het tien jaar gelede in die Bassin d’Arcachon kom woon. Dis waar Chap uiteindelik sy tokse opgehang het en hier lê my gehekelde kombers en Afrikaanse resepteboeke steeds. Chappy het ’n verfbesigheid en my werk is oor die waters (en die internet) in Suid-Afrika.

Watter werk doen jy?

Ek werk in liefde, mode en Afrikaanse reklame. Ek en ’n vennoot, Dewald van Zyl, wat in Kaapstad woon, het saam ’n bemarkingsagentskap genaamd Dit&Dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma
SARIE8 min read
Die Taylor Swift Effek
Ek is geen Swifty nie. Haar stem, beeld en hoofstroompopklank is vir my fifty shades of beige and vanilla. As die pa van ’n tienerdogter en ’n liefhebber van woord- en storievertelkuns, is ek egter ’n groot bewonderaar. En nes duisende ander joernali

Related Books & Audiobooks