SARIE

VOORBLADGESIC ons inspirasie + ’n nuwe wedstryd!

Ons beplan iets nuuts, iets opwindends (ja, SARIE Nuwe Gesig!), maar vier ook SARIE Voorbladgesig trots. Van ons eerste wenner in 2011, Alrie Velleman van Port Elizabeth, tot ons 2019-wenner in SARIE se 70ste verjaardagjaar, Schané Venter van Alberton (sien SARIE-voorblad regs). En alles gaan oor dáárdie voorblad.

SARIE Voorbladgesig het lesers van die, is dit jóú kans. SARIE se wekroep vanjaar is juis , en daarmee bedoel ons jy is genoeg om ook op ons voorblad te wees. Ons wag net vir jou inskrywing. Of ken jy iemand wat jy glo op SARIE se voorblad hoort, skryf haar nou in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma