SARIE

Haal die bang daaruit

Catherine, die hertogin van Cambridge, was nie te grênd om te druk nie. Drié keer.

Enkele ure ná die geboorte van hul derde kind was Kate en prins William met klein Louis op die hospitaaltrappe. Elke haar van die nuwe ma was in plek, nes ons haar ken. Sy was volgens gerugte vyf ure in kraam sonder die hulp van tradisionele pynverligters.

Soos met haar twee ouer kinders se geboorte, het sy glo selfhipnosetegnieke gebruik. ’n Neiging wat deur talle bekendes – onder andere ook die internasionale model Gisele Bündchen en Hollywood-aktrise Angelina Jolie – ondersteun word.

Hipnogeboorte, soos dit genoem word, is glad nie nie, het aktrisegesê. Daar word nie ’n horlosie voor jou gesig geswaai (slaap . . . slaap), jy skrik later wakker en siedaar, jou baba is intussen gebore nie. “Gedurende die kraamproses en kontraksies het my man my deur ’n soort meditasie geneem. ‘Jy is ontspanne, sweef op wolke.’ Ek het net gefokus op my asemhaling, om te ontspan. Raak jy gespanne, maak dit die kraamproses net pynliker.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
’N KONINKLIKE BESTEMMING Bloubloed stil-stil in SA
“Ons” fassinasie met “hulle” – die koninklikes en adellikes van die wêreld – kan nie ontken word nie, nie eens deur die mees geswore republikein nie! Wanneer dié bloubloediges boonop die een of ander verbintenis met ons mooie Suid-Afrika het, het jy
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa

Related