Sannie Wiese het ’n groot rol gespeel in die stigting van die eerste NGK Bybelskool in die land (Aasvoëlkop). Sy was vir tien jaar verbonde aan dié Bybelskool. Sy lei steeds Bybel-studiegroepe en g...view moreSannie Wiese het ’n groot rol gespeel in die stigting van die eerste NGK Bybelskool in die land (Aasvoëlkop). Sy was vir tien jaar verbonde aan dié Bybelskool. Sy lei steeds Bybel-studiegroepe en gee lesings by Bybelskole. Sy is sedert 1996 is ’n gereelde spreker by byeenkomste en het oor die jare ’n deeglike studie oor engele gedoen. Sy dien in die bestuur van die ACVV, Straatwerk en is lidmaat van die Groote Kerk in Kaapstad.view less