Baba & Kleuter

OORLEEF BEDRUS

Sy het al die Ysterman aangedurf en is lid van ’n bedrywige, avontuurlustige gesin – stil lê was dus allesbehalwe deel van Comien van Zyl se toekomsplanne. Maar in 2018 moes dié Bloemfonteinse arbeidsterapeut noodgedwonge tot stilstand ruk toe sy weer swanger word en haar dokter bedrus voorskryf.

“My baarmoederwand het gedreig om te skeur en ek is net toegelaat om op te staan om badkamer toe te gaan. Al die gelê het my terneergedruk gemaak. Ek was daarby baie angstig oor die moontlikheid van ’n vroeggebore baba (Milni is uiteindelik op 35 weke gebore), want toe ek begin lê het, was sy nog nie eens lewensvatbaar nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related