Baba & Kleuter

PYN met ’n DOEL

Swanger vroue wat vir die eerste keer moet kraam, is dikwels aan die ontvangkant van ’n stortvloed teenstrydige inligting. Gevolglik neem vrees vir die eintlike bevalling onrealistiese, enorme proporsies aan. Baie vroue raak so angsbevange oor natuurlike geboorte dat hulle op ’n keisersnee besluit.

Die waarheid is: Gedurende die geboorteproses het jou liggaam ongeloofike krag. Jou pyn kán op ’n natuurlike wyse verminder en bestuur word.

Nie almal ervaar pyn dieselfde nie. Sommige vroue beskryf kraampyne as baie intens, terwyl ander sê dat hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related