Baba & Kleuter

Klein dingetjies help jou KRAAM

Kraam is harde werk en dit sou dom wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en vir ’n paar hulpmiddels sorg wat die sintuie streel, verbeter jy die kans dat die groot dag vlot verloop.

Die ervare Johannesburgse vroedvrou Tina Otte wat dikwels op ons sustertydskrif Your Pregnancy & Baby se Facebookblad ‘n spreker is, deel 15 wenke vir ’n positiewe ervaring.

1 DRINK WATER

Ontwatering kan jou kontraksies baie pynliker maak. As jy begin ontwater terwyl jy kraam, kan die bevalling ook onnodig uitgerek word. Probeer om te drink wanneer jy dors is. As jy nie dors is nie, neem in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related