Baba & Kleuter

ONS KAN NIE weer swanger RAAK NIE

Maand ná maand hoop jy, hou jy gespanne al jou duime vas – en dan maak daardie tweede strepie op die swangerskapstoetspen weer eens nie sy verskyning nie, en stort jou wêreld van voor af in duie.

Hoe is dit moontlik? Jy het dan laas so maklik swanger geraak, en nou wil dit eenvoudig nie gebeur nie . . .

As jy sukkel om swanger te raak nadat jy reeds een keer swanger was (hetsy met ’n gesonde swangerskap of een wat in ’n miskraam geëindig het), is daar ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders

Related