Rooi Rose

GEBOORTEPYN VAN VREES NA VERTROUE

Wat verkies jy – ’n vaginale geboorte of ’n keisersnit? Gaan jy ’n epiduraal kry?” Dis twee vrae wat swanger vroue met goeie mediese sorg meermale hoor. Die antwoord word beïnvloed deur faktore soos mediese fondsbepalings, die wens om mediese risiko’s tydens die bevalling te beperk, besorgdheid oor die welsyn van die baba - en vrees vir die pyn wat ons met ’n natuurlike geboorte verbind.

Ons leef in ’n tyd waar die vermyding en verligting van enige vorm van pyn voorop staan. Vorige geslagte moes geboortepyn maar verduur; flns voel ons kan dit systap. Maar voor ons besluit of pyn die vyand is, moet ons die geboorteproses van nader bekyk.

“Vroue se ervaring van geboorte verskil,” sê Cozette Laubser, geboorte-opvoedkundige en Paramana-doula van Johannesburg. “Sommige beskryf dit as pynloos. Ander sê die pyn was draaglik, terwyl party vroue angswekkende pyn onthou. Vreemd genoeg hou die mate van pyn nie noodwendig met faktore soos die ma se bou of die grootte van die baba verband nie.

“Kom ons kyk na pyn binne die konteks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related