Ja, jy kan!
Apr 17, 2020
4 minutes
DEUR NIA VISAGIE
1 GEEN NEWE-EFFEKTE VAN MEDIKASIE NIE
Waarskynlik die grootste enkele rede waarom vroue ’n natuurlike geboorte verkies, het te doen met die moontlike invloed van medikasie op hul baba – en ook op hul eie vermoë om normaal te kraam. Narkose wat tydens keisersneë toegedien word, asook die meeste ander verdowingsmiddels kan deur die plasenta in die baba se bloedstroom beland en die baba ná die geboorte tydelik aantas. Of en hoe erg medikasie ’n baba tydens ’n normale bevalling raak, hang af van die soort middel, die wyse van toediening en wanneer dit toegedien word.
Middels wat ingespuit word steek die plasenta byvoorbeeld vinniger oor as middels wat mondeliks gegee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days