Baba & Kleuter

Ja vir natuurlik kraam!

1. GEEN NEWE-EFFEKTE VAN MEDIKASIE NIE

Waarskynlik die grootste enkele rede waarom vroue ’n natuurlike geboorte verkies, het te doen met die moontlike invloed van medikasie op hul baba – en ook op hul eie vermoë om normaal te kraam. Narkose wat tydens keisersneë toegedien word, asook die meeste ander verdowingsmiddels, kan deur die plasenta in die baba se bloedstroom beland en die baba ná die geboorte tydelik aantas. Of en hoe erg medikasie ’n baba tydens ’n normale bevalling raak, hang af van die soort middel, die wyse van toediening, en wanneer dit toegedien word.

Middels wat ingespuit word steek die plasenta byvoorbeeld vinniger oor as middels wat mondeliks gegee word. As ’n middel soos petidien te laat toegedien word, kan dit baba se asemhaling aantas en is dit nodig dat ’n teenmiddel ingespuit word om baba te help herstel. Sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related