BORSVOED NÁ VERKLEINING
May 20, 2019
2 minutes
V Ek het my borste laat verklein toe ek jonger was. Ek is tans swanger en sal my baba graag wil borsvoed. Sal ek dit kan doen?
A LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Ná borschirurgie is daar dikwels ’n verlies aan gevoel in die bors. Die meeste gevoel keer gewoonlik ses maande tot twee jaar ná die operasie terug.
As jy gevoel in die areola-deel van jou bors
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days