MASTITIS: ALS WAT JY MOET
Jan 20, 2020
4 minutes
DEUR LOUÏNE VAN DER VYVER
“Dit begin dikwels met borsmelk wat in jou borsweefsel agterbly weens ’n verstopte melkbuisie.”
WAT IS MASTITIS?
Die verskil tussen verstopte melkbuisies en mastitis lê daarin dat mastitis met verkouesimptome en koors gepaardgaan, sê die Johannesburgse klinieksuster Sue James.
Mastitis is die mediese term vir borsontsteking (of melkkoors, soos die ou mense dit genoem het). Dit ontstaan wanneer die weefsel van een of meer melkkliere in die bors ontsteek.
Dit begin dikwels wanneer borsmelk in jou borsweefsel agterbly weens ’n verstopte melkbuisie of ’n probleem met borsvoeding. In dié stadium word dit onbesmette mastitis genoem.
As dit nie behandel word nie,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days