Baba & Kleuter

BORSKENNIS IS MAG

Die borste wat jy so goed ken, sou in jou swangerskap al begin verander het namate jou lyf regmaak om die baba wat kom te voed. Nou is baba hier, en jou borste het omtrent ’n lewe van hul eie. Verstaan jou borste beter sodat jy beter vir jou melkfabriek kan sorg ...

HORMONE OP HOL

Die twee hoofhormone in jou liggaam wat melkproduksie en -afskeiding beïnvloed, is prolaktien en oksitosien.

Albei hormone word vervaardig deur die pituïtêre klier (ook bekend as die hipofise), ’n klier so groot soos ’n ertjie aan die onderkant van die skedel. Die voorste lob van die hipofise stel prolaktien in die bloedstroom vry en die agterste lob oksitosien.

Prolaktien is die hormoon wat aanvanklik die melkkliere stimuleer om borsmelk te maak. Jou melkvlak wissel deur die dag en tydens voedings: In die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related