SARIE

AS DIE SKOONFAMILIE TE VEEL RAAK

MEGXIT – 8 Januarie. Dis die dag toe Meghan Markle en prins Harry, die hertog en hertogin van Sussex, hul skokaankondiging op Instagram maak dat hulle nou klaar is met die monargie.

Ons sit regop. Die Queen ook. Sy wis niks. Trouens, toe die Britse monarg haar oë uitvee, is Meghan en baba Archie sak en pak weg na Kanada. Gevolg deur Harry.

Baie mense sê: Mooi so, dis hoog tyd dat hulle standpunt inneem en rebelleer teen jare lange tradisies wat op hulle afgedwing word. Ander sê: Hoe dúrf hulle.

Sonde met die skoonmense is nie beperk tot Jan en San Alleman nie. Die verskil is dalk net dat die meeste van ons se doen en late nie so in die openbare kollig is nie. Maar ten spyte van gewone Jannies en Sannies se nederiger posisie is daar ’n paar lesse wat hulle by die koninklikes kan leer, meen die Kaapse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related