SARIE

WAT BEPAAL JOU LEWENSPAD? gene VS grootmaak

Ek sien myself en Taliep in al vier my musikale kinders
Madeegha Anders, Taliep Petersen se eerste vrou

OP JOU MERKE

Jy’t jou eerste wedren gewen deur 200 miljoen mededingers uit te stof om eerste by daai eiersel te kom. Die prys? Toegang tot ’n meer veeleisende resies teen die res van die mensdom vir basiese oorlewing of, as jy gelukkig is, mededinging om fabelagtige rykdom, skoonheid en roem.

Dis maklik om soos die topmodel Kaia Gerber te lyk as die supermodel van die 80’s Cindy Crawford jou ma is. Met ’n geraamde waarde van $160 miljoen (sowat R3 miljard) is die jonge Miley Cyrus haar pa, Billy Ray Cyrus, se fortuin van $20 miljoen (sowat R375 miljoen) ver vooruit. Nie dat ons bekommerd is oor Billy nie. Sy breaky-bankrekening het beslis in 2019 ’n stewige “Old Town Road”-inspuiting gekry. Kinders soos Kaia, Miley en die Beckham-broers is dubbel geseënd met uitsonderlike gene en ’n gunstige omgewing om in uit te blink. Brooklyn Beckham het klaarblyklik nie sy pa se geniale slag met ’n sokkerbal geërf nie, maar dalk volg Romeo of Cruz in David se goue voetspore. Indien nie, is modeontwerp ’n ietwat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related