SARIE

Jou. gesig sê wie jy is

Die geskiedenis van die wetenskap kon so anders gewees het. Toe die jong Charles Darwin uitgenooi is om die kaptein van die Beagle as natuurkundige te vergesel, is hy amper afgekeur: oor sy neus! Robert FitzRoy het aan fisiognomie geglo – die idee dat jy iemand se karakter uit sy voorkoms kan aflei. Vir sy vyf jaar lange skeepstog het hy ’n “energieke jong man” gesoek. En besluit iemand met so ’n “vlesige” neus kan nie juis energiek wees nie. Gelukkig het die res van Darwin se gesig daarvoor vergoed. Sy voorkop het hom gered!

Die idee dat jou karakter in jou gesig gesien kan word, kom uit antieke Griekeland. “Sagte hare is

’n aanduiding van lafhartigheid en growwe hare van moed,” volgens die Physiognomonica, saamgestel deur Aristoteles se volgelinge. Want só is dit in die ganse diereryk, het hulle aangevoer. In die laat 19de eeu het dit egter ’n slegte naam gekry en is as pseudowetenskap afgeskryf.

‘Jy moet weet wanneer om te veg, of te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related