SARIE

‘Ons werk vir die superrykes van die wêreld!’

Sy vou 25 keer per dag die punt van die rolletjie toiletpapier in ’n blommetjie, sy kan ’n bed so perfek opmaak en met ’n strykyster platstryk dat dit op ’n foto hoort, en met ’n sak vol oor- en tandestokkies die interieur van ’n 50 m lange superjag blinkskoon kry.

Hy het al 13 uur aanmekaar in ’n enjinkamer van sowat 50 ºC gewerk, toilette reggemaak, ’n superjag van ’n hele paar miljoen dollar daagliks help poets sodat dit lyk asof dit uit die boks kom – en met die eienaar se hondjie gaan stap.

Vir Kapenaars Paul Jordaan en Marike du Toit is dit alles deel van ’n dag se werk op die luukse bote van die superrykes in Amerika, waar hulle die afgelope jaar hul brood verdien het. Hy as deckhand, sy as stewardess.

“Ek het gegaan van die ou wat by die huis die vir my pa aangee en die flits vashou tot die een wat eintlik die werk doen,” skerts

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related