SARIE

e-pos UIT Kaaimanseilande

Waar woon jy?

Ek en my man, Dolf, woon tans in die Kaaimanseilande, wat bestaan uit Groot-Kaaiman, Kaaiman-Brac en Klein-Kaaiman. Brac en Klein-Kaaiman het merendeels net verblyf vir toeriste en basiese infrastruktuur. Groot-Kaaiman, waar ons woon, is die grootste en ons het meer infrastruktuur met besighede, winkels en selfs ’n bioskoop.

Hoe lank is julle al daar?

Ons het in Desember 2016 hierheen verhuis.

Watter werk doen jy?

Ek is ’n arbeidsterapeut by ’n private praktyk op die eiland wat spesialiseer in pediatrie. My man is ’n geoktrooieerde rekenmeester vir PwC. Hier is geweldig baie finansiële poste omdat geen belasting op die eiland gehef word nie en dus is dit voordelig vir besighede om hier te registreer. Die eiland is besig om te ontwikkel en hier is dus iets vir almal.

Hoe ver is die eiland van Amerika?

Dis geleë net onder Kuba en ’n vlug na Miami

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Kosdinge
Nie tyd of lus om self koek te bak nie? Woolworths het allerlei opsies van koeke gereed om enige okkasie in ’n japtrap op te kikker. Die Chocolate Caramel Ombre Celebration Cake met ses lae is veral heerlik. R375 vir ’n 1,2 kg-koek. Sit jou koek en
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related