SARIE KOS

E-pos UIT SWAKOPMUND, NAMIBIË

Hoe het jy in Namibië beland?

Ek en my man, SP, was albei troufotograwe in Pretoria toe hy vier jaar gelede die geleentheid kry om by ’n myn naby Swakopmund te werk. Sy ouers woon hier en die familie hou elke Desember hier vakansie, so dit was darem nie te vreemd nie. Swakopmund is ’n rustige (en mistige) kusdorpie en baie veilig. Jy kan met jou fiets winkel toe ry en selfs saans rondstap en nie bang wees nie. Die land het my verstom met die natuurskoon en vriendelike mense, so ons het nie twee keer gedink om te trek nie.

Wat doen jy en hoe het Covid-19 jou werk geraak?

SP het ’n graad in meganiese ingenieurswese en ek ’n honneurs in grafiese ontwerp. In Suid-Afrika het ons ons eie onderneming,

Nifty Studio, begin waar ons in die neem van troufoto’s en -video’s gespesialiseer het. Toe SP by die myn begin het, het ek voortgegaan om die besigheid hier uit te bou en ons werk nog so elke nou en dan in Suid-Afrika (’n lekker verskoning om te gaan kuier). Ná baie vlugte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS2 min read
Eet Gesond
Dis hoeveel minute sampioene moet kook om sag te word. Sou jy dit langer wou kook, of van die tyd vergeet, gaan dit nie toffietaai raak nie. Punt is: Vir sampioene se tekstuur om te verander, moet dit ’n volle 40 minute kook. Dis dan 57% taaier, mini
SARIE KOS1 min read
Resepte-indeks
130 Vyedrankie (B) 131 Vyekonfyt en brood (B) 46 Eiers gebak in basiliekruidpesto (B)47 Smoorsous-ontbyt (B)94 Mexikaanse avokado-eiers130 Oornag-hawermout (B) 94 Jamie Oliver se avokado-kors met ertjie-en-hamvulsel141 Sampioen-focaccia144 Sampioen-q

Related Books & Audiobooks