Die jaarlikse silwergety bly maar onvoorspelbaar. ’n Mens weet nooit wat om te verwag nie, en daarom is dit altyd opwindend. Elke winter sak ’n skare op Port St. Johns en ander dorpe langs die kus van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap toe. Dis duikers op soek na avontuur, beroepsfilmspanne en kranige amateurfotograwe van reg
Die groot koors!
Mar 24, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days