SARIE

Geskryf 27 Maart 2020

Beste SARIE-lesers

Die liriek “What a difference a day makes; twenty-four little hours” bly draal in my kop. Want oornag is ons wêreld ’n ander plek.

Net gister het ons die Bokke as rugbykampioene terugverwelkom, Zozibini Tunzi, ons Mej. Heelal, met fanfare begroet, gejuig oor die Ndlovu-koor wat Suid-Afrika se naam hoog gehou het.

Ons vreugdeen ons vlag gewapper. Die winkelsentrums het gewemel, die strate was vól. En ons, vol hoop en planne vir 2020. ’n Nuwe dekade.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related