Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings
'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings
'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings
Ebook48 pages27 minutes

'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jy sal daarvan hou om te lees oor

Hoe om 30 nommers op die roulette tafel te dek deur net 5 chips te gebruik.

Hoe om enige lied op die kitaar of klavier met net 3 akkoorde te speel.

Die wêreld se grootste kaart lees toertjie.

Hoe om jou bladmusiek vir honderde dollars te verkoop.

Wat is die waardie van jou Strokiesboek versameling?

Maatskappye wat jou sal betaal vir jou foto's op hulle produkte.

Engelse onderrig en ander aanlyn lesse om vir jou 'n tweede inkomste te gee.

Hoe sal jy daarvan hou om gratis draaiboeke van radioprogramme, TV, Flieks en opvoering waarvan jy hou, te kry?

Ontdek watter letter van die alfabet is onderstebo in die Bybel gedruk.

Plus soveel meer!

Sluit by die pret aan!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateMay 19, 2021
ISBN9781071597989
'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to 'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

Related ebooks

Related articles

Reviews for 'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    'n Boek Vol Wonderlike En Opwindende Verrassings - Bernard Levine

    'N BOEK VOL WONDERLIKE EN OPWINDENDE VERRASSINGS

    Deur Bernard Levine

    Jy sal mal wees om te lees oor:

    Hoe om 30 nommers op die roulette tafel te dek deur net 5 chips te gebruik.

    Hoe om enige liedjie op 'n kitaar of klavier te speel met net 3 akkoorde.

    Die wêreld se grootste gedagte lees kaart toertjie.

    Hoe om jou bladmusiek vir honderde dollars te verkoop.

    Kinder speelgoed wat ons mal was om mee te speel en wat hulle vandag werd is.

    Hoeveel van die klassieke en vintage karmodelle van die verlede kan jy onthou?

    Wat is die waarde van jou Strokiesprent versameling?

    Maatskappy wat jou sal betaal vir jou foto's op hulle produkte.

    Leer Engels en ander lesse aanlyn en verdien 'n tweede inkomste.

    Wat is die geheime nommers van die skepping?

    Hoe sal jy daarvan hou om gratis draaiboeke van radioprogramme, TV, rolprente en optredes waarvan jy gehou het, te kry?

    Ken jy die geheime van liefde?

    Ontdek watter letter van die Bybel is onderstebo gedruk.

    Plus soveel meer!

    Geniet die pret!

    Toewyding

    Aan my kosbare vrou, Chrissie, dankie vir al jou ondersteuning.

    Aan Whiskers (Wikkie) jy gee my soveel vreugde.

    Kopiereg

    Alle regte is gereservere onder die Internasionale Kopiereg wetgewing.

    Geen deel van hierdie boek mag weergegee of versprei word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring, opname of duer enige informasie stoor of herwin stelsel, sonder die skriftelike toestemming van die skrywer nie.

    ©Bernard Levine 2017

    Ek is mal oor strokiesprente

    Van 'n baie jong ouderdom, het ek nog altyd 'n groot passie en liefde vir strokiesprente gehad.

    Ek onthou elke Sondag, in die Sondagkoerante, kon ek nie wag om my hande op die gesindikiseerde strokiesprente kry nie.

    Daar was Jiggs (Bringing up Father) en die kapperjolle van die Katzenjammer Kids sowel as Prince Valiant in die Sunday Times, maar was nog te jonk dat my brein met die komplekse storie wat te ernstig en gedetailleerd gelyk het, te kon verstaan ... maar ek het seer sekerlik van die kleurvolle artistiese illustrasies gehou.

    My absoluut gunsteling Sondag strokiesprent was die kapperjolle van Blondie en Dagwood en hulle bure, om nie te vergeet van Dagwood se mal baas, Mnr. Dithers, nie.

    Ek verondertel dit hang af van in watter land jy grootgeword het ... Andy

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1