Baba & Kleuter

STORIES OM OP TE SLURP

DIE KRAG VAN ’N NAAM

Om jou eie naam in ’n storie te sien bly betowerend, en as jy dan nog die held van die verhaal kan wees – sjoe! Maak dit vir jou kind ’n werklikheid deur ’n boek by MyStories te bestel. Twee Afrikaanse skoonsussies, Mariana van der Merwe en Cené de Wit, skep al sedert 2020 verpersoonlikte boeke. Dit het begin toe Mariana sewe unieke stories vir elke kind in haar familie geskryf het met elkeen van hulle as hoofkarakter. Gaan kyk 

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Baba & Kleuter
UITGEWER EN REDAKTEUR Helen Schöer – editorypb@ypbmagazine.comKUNSREDAKTEUR Charné Casey– charne.casey@babaenkleuter.co.zaTEKSREDAKTEUR Joan van Zyl – vanzyl@icon.co.zaLEEFSTYLREDAKTEUR Elaine Schoeman – elaine.schoeman@media24.comMEDEWERKERS Lucia P
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho

Related