Huisgenoot

GESELS SAAM

1 ‘EK GLO HAAR STEEDS NIE’

Die Good Morning Britain-aanbieder Piers Morgan het die program verlaat te midde van ’n herrie omdat hy gesê het hy glo nie Meghan Markle se bewerings nie

Hy het nog nooit doekies omgedraai oor haar nie. Ek dink as ’n mens moet kant kies, kies dan sy kant. Hy was nog die hele tyd aan die koningsgesin se kant.

LEANA

Seriously, ek kies niemand se kant nie. Maar Piers se reaksie was onvanpas. Die helfte van ons het niks geweet van Meghan voor sy met prins Harry getrou het nie.

STACEY

Hy het gekry wat hy verdien. Piers het ’n vendetta teen Meghan omdat sy hom destyds nie teruggebel het nie. En onthou, daar was meer as 40 000 klagtes oor sy houding.

ANNA

En dit was nadat hy uitgestorm het toe iemand hom van sy eie medisyne gegee het. Hou nou op om haar sleg te maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related