Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 XANDER BYLSMA IN DIE HOOGGEREGSHOF

In die hooggeregshof in Mahikeng word Xander Bylsma veroordeel weens die moorde op Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht in die Stella-skoolkoshuis

Hoe vermoor ’n jong man twee meisies en dink hy gaan daarmee wegkom? Iets is regtig met sy psige verkeerd. Hy gaan jare in die tronk hê om daaroor na te dink.

MARLENE

Deur een oomblik van waansin is soveel lewens verwoes. Ek probeer my kinders leer om in party situasies maar ’n “sissie” te wees en eerder om te draai en weg te stap.

ILZETTE

Dis nie altyd ouers se skuld nie. Ek weet van ’n kind wat streng grootgemaak is. Dierbaar, tot hy met die verkeerde maats gemeng het. Sy ouers bid onophoudelik.

RETHA

’n Mens maak jou kind groot na die beste van jou vermoëns. Maar als in enige mens se lewe is ’n keuse. En ongelukkig moet jy die gevolge van jou keuses dra.

ANNEKE

2 Die sanger

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related