Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 PRINSES CHARLENE WEER TERUG IN MONACO

Die prinses is weer in die paleis verenig met haar man, prins Albert, en hul kinders. Maar die stories dat sy sielsongelukkig is, wil nie gaan lê nie

Ek hoop en bid dit gaan nou goed met haar. Ek hoop ook prins Albert maak dit makliker vir haar. ’n Mens skei nie net nie; hulle het kinders saam. Sy moet ’n weg vind om dit vir haarself makliker te maak. Ek lief haar.

RIA

Dit is ’n keuse wat sy gemaak het. Sy was voor hul huwelik lank genoeg betrokke by hom om te weet wat die implikasies sou wees. Maar sy kan weer kies. Diana het gekies om te skei; sy kan ook.

GERTJIE

Sy sal nie die kinders kan landuit neem nie, veral nie die troonopvolger nie. En watter ma sal een kind agterlaat? Dan probeer jy dit maar eerder verdra. Ek kry haar bitter jammer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related