Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘GEE MY ’N CHUCK NORRIS WAT WÉRK’

’n Vrou bied verblyf, etes en liefde vir ’n jonger blaar met ’n cowboyhoed op haar Vrystaatse plaas, maar in ruil gaan jy moet werk dat die sweet spat

Ai, die vrou gaan moontlik ’n Chuck Norris kry wat eintlik net iemand soek om hom te versorg. Wees tog asseblief versigtig vir wie jy in jou lewe toelaat, daar is so verskriklik baie kansvatters daar buite.

ELIZE

Ek bid dat sy ’n ordentlike mens kry. Iemand met goeie waardes en wat opreg is om te help. Nie iemand wat net wil afpak en blyplek soek nie, en vir wie sy op die ou einde sal moet sorg. Sy moet uiters versigtig wees.

ANNETTE

Wel, ek sou sê sy het nie ’n man nodig nie. Vandag se mans is alles waarteen ons ma’s ons gewaarsku het. Sonder respek en lui. As sy nog ’n paar vroue in dieselfde omstandighede kry, kan hulle mos ’n beter span bou.

CHERON

En ek sukkel ook sonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related