Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 EK WIL NOG DIE FOON OPTEL OM HOM TE BEL

Sy mis haar pa, die oud-Bok Theuns Stofberg, sedert sy dood in Augustus, vertel Anzél Rabie. ’n Kuier saam met haar ma en suster het die seer verdryf

Op my eerste Sondagaand op Kovsies in 1973 het hy en jou ouma my kom oplaai en het ons by mense gaan kuier. Later het hy saam met my kamermaat Kallie Joubert slot gespeel. Hy was nie so stout soos ons nie; hy was ’n baie goeie mens.

DEON

Om iemand so naby aan jou te verloor is inderdaad baie hartseer. Die gemis en leemte bly vir altyd daar. Al wat ’n mens kan doen, is om daardie mens in jou gedagtes te laat voortleef en nooit te vergeet nie. Julle moet sterk wees.

JAN

My seun Stefan en jy is op dieselfde dag gebore. Jou pa was ’n goeie man. Sterkte, God sal jul hande styf vashou en julle lei. Onthou jou pa soos hy altyd was en hy sal altyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related