Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘DIS NOU GENOEG!’

Die aktrise Jennifer Aniston sê sy is nou net mooi keelvol vir die alewige opmerkings omdat sy op 52 nie kinders het nie

Ek is gevra of ek te sleg is om ’n man en kinders te kry. Dit is maklik vir ’n gesonde vrou – maar dit beteken nie jy is ’n vrou duisend net omdat jy ’n kind kry nie. Mense met vooropgestelde idees oor vrouwees gee my ’n kramp.

ALETTA

Ek ken daai een. En die ergste is, die pro bleem lê mos altyd by jou as vrou. Dit maak mos nie seer nie, want watse gevoelens het jy tog as ’n vrou? Eendag sal elkeen moet antwoord oor hul menslikheid teenoor ander.

LEONIE

Of sy nou kinders het of nie, dit verander net mooi niks aan haar menswees nie. Eerder geen kinders as sewe waarvoor jy nie sorg nie. Die lewe gaan nie net oor aanteel nie. Daar is baie meer aan die lewe as dit.

TOREEN

 . Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related