Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK KAN NIE GLO IEMAND KON DIT AAN MY KIND DOEN NIE’

Yolandi Botes se ma, Ria, worstel nog met talle vrae nadat haar dogter vermoor, haar liggaam in stukke gekap en in die Vaalrivier gegooi is

Baie sterkte, liefste tannie. Ek besef daar is nie woorde om hierdie vreeslike hartseer weg te vat of beter te maak nie. Weet net een ding is verseker: Jesus is elke sekonde by jou en is lief vir jou.

KOBIE

Dit breek ’n mens se hart. Om so vermoor en dan geslag te word … Dit maak nie saak wie jy is nie: Niemand verdien dit om met so ’n gebrek aan respek deur iemand anders behandel te word nie.

ANNAMARIE

Ons is saam met Ria ontsteld en hartseer. Hoe kan ’n mens berusting kry oor iets so afgrysliks? Net die Here weet hoe hierdie ma voel. Mag sy die genade van Hom af kry. So jammer vir jou.

TANYA

Wat nog as jy jou kind só verloor? Ek weet nie eens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related