SARIE

Nataniël sê ...

Dit klink soos die titel van een of ander sentimentele internet-artikel, maar my ganse kindertyd was gestruktureer om die kleure van ’n dag, ’n tyd of ’n musiekstuk. Maandae was wit en vol belofte, Dinsdae was geel en het die meer aangename aktiwiteite bevat, Woensdae was groen en vol dankbaarheid (Ons mag tennis speel in plaas van rugby), Donderdae bruin en vol aaklighede soos wiskunde en kadette,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related