Huisgenoot

RAKKE VOL RAKKERS

EK WEET nie presies hoe baie speelgoed ek het nie. Dit gaan my baie lank vat om te tel.

Mense dink dis onmoontlik, maar ek kan jou presies sê waar elke een van my speelgoed vandaan kom. Wanneer ek dit gekry het, waar ek dit gekry het en hoe hy by my geland het. My Herbie en my Batman kom uit die laat 1950’s uit; hulle is nog in die boksies, jy kry hulle nie meer nie. Ek het oor die 4 000 Smurfies, en ek is erg oor my Matchbox-karretjies.

Ek hou van my memorabilia, my fliek-goed. Ek het ’n getekende -draaiboek, ’n getekende Al Pacino-plakkaat. Elke item wat geteken is deur ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related