SARIE

Julle sê ...

OMHELS DIE HERFSDAE

Ons land is omsingel deur ’n onsigbare vyand; eintlik word die hele wêreld gevange gehou deur hierdie vyand!

Wie sou ’n jaar gelede kon sê dat ons gehok, gegrendel, vasgebind sou word deur iets wat eintlik te klein is om met die blote oog te sien. Dit klink soos ’n nagmerrie-fliek of ’n Robin Cook-boek.

Maar hier sit ons nou in ons huise – en ek moet dadelik byvoeg hoe bevoorreg ons is om in huise met meer as een of twee vertrekke gegrendel te sit. Hoeveel mense het nie die voorreg om selfs genoeg kos of water te hê nie.

Eintlik, eintlik is dit vir my heerlik. Die eerste week

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE4 min read
35 Onesie Vir Baba
SIEN LES 5 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N STEEK OP TE TEL WAT GEVAL HET – LEES BL. 45 –a) 3 –b) 6 –c) 12 –d) 18 –e) 24 months KATIA MERINO BABY (100% merino extrafine): –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls col. 99Knitting needles: 3 mm and 3,5 mm2
SARIE1 min read
40 Maklike Granny Square-handsak
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 2 balls col. 78471 button Two strips of leather, 70 cm longBag lining materialCrochet hook: 6 mm Slip st, chain st, trebleSquare st pattern (see graph A) 1 Square st pattern using 6 mm crochet hook = 15,

Related