SARIE

Volwasse, maar bly nog tuis

Om ’n tiener in die huis te hê is nie altyd maklik nie – soos baie ouers sal getuig. Jou kind wat eens op ’n tyd die reëls gehoorsaam het, begin sy eie voete vind en julle stamp kop in die proses.

Maar sodra daardie jare verby is, het baie ouers vandag ’n nuwe uitdaging wat vorige generasies nie moes uitpluis nie: ’n jong volwassene wat steeds tuis woon.

Old Mutual se Savings and Investment Monitor-opname in 2018 het gewys in Suid-Afrika woon een uit twee jong volwassenes tussen 18 en 34 jaar vandag by hul ouers. Dis ’n wêreldwye fenomeen – in die VSA is dié syfer 33% (Pew-navorsingsentrum, 2016) en in die Verenigde Koninkryk 63% (Family Resources Survey, 2016).

Baie van dié jongmense woon nog tuis omdat hulle nie werk kry nie. Maar, sê dr. Andri Burger, ’n sielkundige van Synergy Psychological Services (met takke in Johannesburg en Pretoria),

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related