SARIE

ons wêreld

MY hartjie, MY liefie . . .

Die beste plekke ter wêreld om ’n sonsondergang te aanskou? Suid-Afrika het sommer twee onder die 25 bestes, aldus ’n nuwe opname onder 46 internasionale reisjoernaliste. Op die top-100-lys is die Nasionale Krugerwildtuin nommer 22 en Tafelberg 24ste. Die eerste plek behoort aan Santorini in Griekeland, tweede is die Grand Canyon Nasionale Park in Arizona, VSA, en derde is Mykonos, Griekeland. Altesame 600 plekke is benoem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related