SARIE

AVONTURIER HOOR: ‘LÉÉF VIR MY’

Ek weet nou die moontlike is eintlik onmoontlik
Mike

“Leef vir my. Leef vir ons albei,” het Mike Horn se geliefde Cathy op haar sterfbed gesê. En dis presies wat die wêreldbekende avonturier nou doen.

“Vir my was dit erger om my vrou as my eie lewe te verloor,” sê hy. Hy wou vir goed tuisbly, maar sy dogters het gesê, nee, dis nie wie Paps is nie (dis hoe hulle hom sedert hul kinderjare noem, want ja, Mike is Afrikaanssprekend).

Reeds as 13-jarige het hy geweet hy wil berge van molshope maak.

Hy is in Johannesburg gebore en nou ’n Switserse avonturier. Professioneel. Sy lys prestasies is ongeëwenaard.

In 2016 het hy die eerste mens ter wêreld geword wat Antarktika in die Suidpool deurkruis het. Op sy eie. In Januarie vanjaar het hy sy Pole2Poleideaal bereik deur die Arktiese Oseaan in die Noordpool te oorkruis.

Daar is nog vele meer.

Met sy T-hemp, jeans en pet laag oor sy oë lyk Mike onopvallend waar hy in ’n Kaapse hotel agteroorsit. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE1 min read
Modedinge
Loopplankfoto’s Getty Images, produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer

Related