Landbouweekblad

MIKE HORN: MY LEWENSLANGE DROOM WORD WAAR

Toe hy jonger was, het die Suid-Afrikaans gebore avonturier Mike Horn op een muur in sy kamer geskryf: “Dream it!” Op die ander muur het hy geskryf: “Plan it!” En by die deur: “Do it!

“Dan moet jy net deur die deur stap en dit gaan doen,” vertel dié man wat al die lengte van die Amasone-rivier geswem het, met die ewenaar langs om die wêreld gestap het, die eerste mens geword het wat in die winter na die Noordpool gestap het, en probeer het om sonder suurstof of portiere vier bergspitse van hoër as 8 000 m bo seevlak te bereik.

Die lys van bitter moeilike – en op die oog af onmoontlike – avonture hou nie daar op nie.

“Ek sien myself as – hoe kan ’n mens dit beskryf? – ’n gewone mens wat buitengewone dinge doen. Die oomblik as ek oor Antarktika of die Noordpool wil ski of in die Amasone af swem of berge wil klim, is dit omdat dit is waar ek my geluk kry. Jy gaan maar in die rigting waar jy geluk vind.”

In 2017 het Mike sy lewenslange droom bewaarheid. Hy het die eerste mens op aarde geword wat stoksielalleen en sonder enige by-stand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding

Related