Huisgenoot

Nuut op die rakke

DIE VLERKE VAN NAALDEKOKERS

Deur CECILIA STEYN (Human & Rousseau, R185)

Kylie verloor in haar matriekjaar haar linkerhand in die motorongeluk waarin haar jongste suster sterf. Toe dinge op hul slegste gaan, kom kuier haar oupa in ’n gehuurde pienk Cadillac. Sonder om haar ouers te sê vertrek sy saam met hom en sy jong assistent op ’n road trip van Bloemfontein af Kaap toe.

Die skrywer van Die vlerke van naaldekokers, Cecilia Steyn van Orkney, vertel sy het in 2014 met die aanmoediging van haar broer, die jeugskrywer Fanie Viljoen, begin skryf.

Oor wat haar goue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related